Wednesday, June 23, 2010

Hier volg so paar designs waarmee ek myself besig gehou het die afgelope tyd.


















Op die stadium is ek besig om my wedding stationery design so bietjie uit te brei en dit is vir my 'n verskriklike lekker deel van wat ek doen. Ek het 'n troue gedoen vir twee baie spesiale mense, Johan & Tracy, wat getrou het op 3 April 2010. Onder is so paar foto's van wat ek vir hulle design het.




















Hello.

Wees maar geduldig totdat ek die ding up & running het, moet eers uitfigure hoe dit werk! Maar ek sien bitterlik uit daarna om my creativity met julle te deel hier. Baie excited! Chat soon!